Romans 10:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Broeders, my hartsbegeerte en gebed tot God vir Israel is dat hulle gered mag word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Broers en susters, die intense verlange van my hart en my gebed tot God is dat my volk verlos sal word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Broeders, die verlange van my hart en die gebed wat ek tot God vir Israel doen, is tot hulle redding. |
| Afrikaans 1983 | Broers, my hartewens en my gebed tot God vir my volk is dat hulle gered word, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Broers, my hartewens en my gebed tot God vir my volk is dat hulle verlos mag word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vriende, ek wens en bid dat God die Israeliete sal red. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My broers en susters, ek het een groot wens: dat God Israel sal verlos. Dag en nag bid ek dat dit sal gebeur. |