Revelation 9:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het hare gehad soos die hare van vroue, en hulle tande was soos die tande van leeus. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het lang hare soos dié van vroue gehad, en hulle tande was soos dié van leeus. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het hare gehad soos vrouehare, en hulle tande was soos die van leeus. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het lang hare gehad soos vrouens se hare, en hulle tande was soos dié van leeus. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het ook hare gehad soos dié van vroue, en tande soos dié van leeus. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die sprinkane se hare lyk soos vroue se hare, en hulle tande lyk soos leeus se tande. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onder die kroon het ’n pragtige haardos uitgehang, soos ’n vrou s’n. Hulle tande het soos leeus s’n gelyk. |