Revelation 9:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het hulle nie bekeer van hulle moorde, of van hulle towerye, of van hulle hoerery, of van hulle diefstalle nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het hulle ook nie bekeer van hulle moorde of hulle toordery, seksuele sondes of stelery nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het hul nie bekeer van hul moorde en hul towerye en hul hoerery en hul diefstalle nie. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het hulle ook nie daarvan bekeer om moord, towery, onsedelikheid en diefstal te pleeg nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het hulle dus nie bekeer van hulle moorde, towery, onsedelikheid of stelery nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense wat nog lewe, het aangehou om ander mense te vermoor of om te toor of om onsedelik te lewe of om te steel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar was by hulle geen teken te bespeur dat hulle enige plan het om God te dien nie. Hulle het maar met hulle moord en toordery, hulle swak seksuele gedrag en agterbakse bedrog aangegaan asof niks gebeur het nie. |