Revelation 9:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Deur hierdie drie is die derde deel van die mense gedood, deur die vuur en deur die rook en deur die swawel wat uit hulle monde uitgekom het.
Afrikaans (NLV) 2011 Deur hierdie drie plae, die vuur, die rook en die swael wat uit hulle bekke gestoom het, is ’n derde van die mense doodgemaak.
Afrikaans 1933/1953 Deur hierdie drie plae is 'n derde van die mense gedood, deur die vuur en deur die rook en deur die swawel wat uit hulle bekke uitgegaan het;
Afrikaans 1983 Deur hierdie drie plae, die vuur, die rook en die swael wat uit hulle bekke uitgekom het, is 'n derde van die mensdom doodgemaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Deur hierdie drie plae, die vuur, die rook en die swael wat uit hulle bekke borrel, is 'n derde van die mense doodgemaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, God het die mense gestraf. Die vuur en die rook en die swael wat uit die perde se bekke gekom het, was die drie strawwe van God, dit het een derde van die mense doodgemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Alles voor hulle is verskroei, saam met ’n derde van die mense op die aarde.