Revelation 9:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die vier engele is losgemaak, wat voorberei was vir 'n uur en 'n dag en 'n maand en 'n jaar om die derde deel van die mense dood te maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die vier engele wat gereedgemaak is vir hierdie uur en dag en maand en jaar is toe losgemaak om ’n derde van die mense dood te maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe is die vier engele losgemaak wat gereed gehou was vir die uur en dag en maand en jaar, om 'n derde van die mense dood te maak. |
| Afrikaans 1983 | Die vier engele wat gereed gehou is vir hierdie uur en dag en maand en jaar, is toe losgelaat om 'n derde van die mensdom dood te maak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die vier engele wat gereed gestaan het met die oog op hierdie uur en hierdie dag en hierdie maand en hierdie jaar, is toe losgelaat om 'n derde van die mense dood te maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die sesde engel het die vier engele losgemaak. God het hierdie engele gereedgehou tot op hierdie tyd, tot op hierdie dag, hierdie maand, en hierdie jaar, sodat hulle een derde van die mense moet doodmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe breek die vier engele los, want hulle was reg daarvoor. Hiervoor het hulle gewag. Nou maar waarvoor het hulle gewag? Om ’n derde van die mense van kant te maak. |