Revelation 9:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Een wee is verby; en kyk, daar kom nog twee wee hierna. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die eerste verskrikking is verby. Kyk, daar volg nog twee hierna. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die een wee het verbygegaan; hierna kom daar nog twee weë. |
| Afrikaans 1983 | Die eerste “Wee!” is verby. Kyk, daar kom nog twee hierna. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die eerste ramp is verby – kyk, hierna kom daar nog twee! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die eerste swaarkry is verby, maar daar kom nóg twee tye wanneer mense sal swaarkry! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoe verskriklik is dit nie, nè? Wag maar, daar is nog twee sulke skrikwekkende dinge op pad. |