Revelation 8:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die derde deel van die wesens wat in die see was en lewe gehad het, het gesterwe; en die derde deel van die skepe is vernietig.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Derde van die diere wat in die see lewe, het doodgegaan, en ’n derde van die skepe is vernietig.
Afrikaans 1933/1953 en 'n derde van die lewende skepsele in die see het gesterwe, en 'n derde van die skepe het vergaan.
Afrikaans 1983 'n derde van alles wat in die see lewe, het doodgegaan, en 'n derde van die skepe het vergaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n derde van die lewende wesens in die see het doodgegaan, en 'n derde van die skepe het vergaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Een derde van alles wat in die see lewe, het doodgegaan en een derde van al die skepe het gesink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Derde van die see het in bloed verander. Dit is nie al nie. ’n Derde van die seediere het ook gevrek en ’n derde van die skepe het gesink.