Revelation 8:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die sewe engele met die sewe basuine het hulle gereed gemaak om te blaas. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die sewe engele wat die sewe trompette vasgehou het, het hulle klaargemaak om daarop te blaas. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die sewe engele met die sewe basuine het hulle gereed gemaak om te blaas. |
| Afrikaans 1983 | Die sewe engele met die sewe trompette het hulle toe gereed gemaak om daarop te blaas. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die sewe engele met die sewe trompette het gereedgemaak om daarop te blaas. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En die sewe engele wat die sewe trompette het, het gereedgemaak om die trompette te blaas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nadat die sewe engele hulle trompette reggekry het, |