Revelation 8:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ek het die sewe engele gesien wat voor God gestaan het; en aan hulle is sewe basuine gegee.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het toe die sewe engele gesien wat voor God stelling inneem. Aan hulle is sewe trompette gegee.
Afrikaans 1933/1953 En ek het die sewe engele gesien wat voor God staan, en sewe basuine is aan hulle gegee.
Afrikaans 1983 En ek het die sewe engele gesien wat voor God staan, en daar is aan hulle sewe trompette gegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En ek het die sewe engele gesien wat voor God staan, en aan hulle is sewe trompette gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sien ek die sewe engele wat altyd voor God staan. God het vir hulle sewe trompette gegee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe val my oog op sewe engele wat voor God staan. God gee toe vir hulle elkeen ’n trompet.