Revelation 8:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die naam van die ster word genoem Als, en die derde deel van die water het als geword; en baie mense het gesterwe van die waters, omdat hulle bitter geword het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die ster word genoem Bitterheid. ’n Derde van die varswater het bitter geword, en ’n menigte mense het doodgegaan van die water omdat dit so bitter gemaak was. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die naam van die ster word genoem Alsem; en 'n derde van die waters het als geword, en baie mense het gesterwe van die water, omdat dit bitter geword het. |
| Afrikaans 1983 | Die ster se naam is Bitterals. 'n Derde van die water het bitter geword, en baie mense het van die water doodgegaan omdat dit besmet was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die ster se naam is Wildeals. En 'n derde van die waterbronne het soos wildeals geword, en baie mense het van die water doodgegaan, omdat dit bitter geword het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die ster se naam was Wilde-als. Een derde van die water het so bitter soos wilde-als geword, en baie mense het gesterf van die water, want dit het bitter geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die ster, met die naam “Bitterheid”, val toe reg op ’n derde van die riviere en op die fonteine. ’n Derde van die water het so bitter soos gal geword. Baie mense is van die giftige water dood. |