Revelation 8:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die derde engel het geblaas, en daar het 'n groot ster uit die hemel geval wat soos 'n lamp brand, en dit het geval op 'n derde van die riviere en op die waterfonteine; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het die derde engel op sy trompet geblaas, en ’n reuse ster wat soos ’n fakkel brand, het van die hemel af op ’n derde van die riviere en op die waterfonteine geval. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die derde engel het geblaas, en 'n groot ster wat soos 'n fakkel brand, het uit die hemel geval, en dit het geval op 'n derde van die riviere en op die waterfonteine. |
| Afrikaans 1983 | Toe het die derde engel op sy trompet geblaas. 'n Groot ster wat soos 'n fakkel brand, het van die hemel af geval. Hy het op 'n derde van die riviere en op die waterbronne geval. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die derde engel het op sy trompet geblaas. 'n Groot ster wat soos 'n fakkel brand, het uit die hemel geval op 'n derde van die riviere en op die fonteine. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die derde engel het sy trompet geblaas. Toe val 'n groot ster uit die lug. Dit het gebrand soos 'n fakkel. Die ster het geval op een derde van die riviere en fonteine. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die derde engel blaas toe op sy trompet. Daarna val ’n groot ster van bo af. Dit het soos ’n fakkel gebrand. |