Revelation 8:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Hy die sewende seël oopgemaak het, was daar stilte in die hemel omtrent 'n halfuur lank.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die Lam die sewende seël oopbreek, het daar stilte in die hemel neergedaal, ongeveer ’n halfuur lank.
Afrikaans 1933/1953 En toe Hy die sewende seël oopgemaak het, kom daar stilte in die hemel omtrent 'n halfuur lank.
Afrikaans 1983 Toe die Lam die sewende seël oopmaak, het daar stilte in die hemel gekom, omtrent 'n halfuur lank.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En toe die Lam die sewende seël oopbreek, het daar vir ongeveer 'n halfuur lank stilte in die hemel neergedaal.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die Lam die sewende seël van die boekrol breek, was dit 'n halfuur lank stil in die hemel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe maak die Lam die sewende seël oop. ’n Halfuur lank was dit doodstil in die hemel.