Revelation 7:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Uit die stam van Sabulon was twaalfduisend verseëls. Uit die stam van Josef was twaalfduisend verseëls. Uit die stam van Benjamin was twaalf duisend verseëls.
Afrikaans (NLV) 2011 uit die stam Sebulon 12 000; uit die stam Josef 12 000, en uit die stam Benjamin was daar 12 000 wat met ’n seël gemerk is.
Afrikaans 1933/1953 uit die stam van S,bulon twaalf duisend verseëldes; uit die stam van Josef twaalf duisend verseëldes; uit die stam van Benjamin twaalf duisend verseëldes.
Afrikaans 1983 uit die stam Sebulon twaalf duisend, uit die stam Josef twaalf duisend, en uit die stam Benjamin is daar twaalf duisend gemerk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) uit die stam Sebulon, twaalfduisend; uit die stam Josef, twaalfduisend; uit die stam Benjamin, twaalfduisend wat die seël dra.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***