Revelation 7:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Uit die stam van Juda is twaalfduisend verseëls. Uit die stam van Ruben was twaalf duisend verseëls. Uit die stam van Gad was twaalfduisend verseëldes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit die stam van Juda was daar 12 000 wat met die seël op hulle voorkoppe gemerk is; uit die stam Ruben 12 000; uit die stam Gad 12 000; |
| Afrikaans 1933/1953 | uit die stam van Juda twaalf duisend verseëldes; uit die stam van Ruben twaalf duisend verseëldes; uit die stam van Gad twaalf duisend verseëldes; |
| Afrikaans 1983 | uit die stam van Juda is daar twaalf duisend gemerk, uit die stam Ruben twaalf duisend, uit die stam Gad twaalf duisend, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit die stam Juda, twaalfduisend wat die seël dra; uit die stam Ruben, twaalfduisend; uit die stam Gad, twaalfduisend; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | [5-8] Van elke stam het 12 000 mense merke gekry. Die stamme was: Juda, Ruben, Gad, Aser, Naftali, Manasse, Simeon, Levi, Issaskar, Sebulon, Josef en Benjamin. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |