Revelation 7:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle sal nie meer honger en nie meer dors hê nie; en die son sal hulle nie aansteek nie en geen hitte nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sal nie meer honger of dors word nie; die son sal nie op hulle neerskroei nie en ook nie ’n hittegloed nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle sal nie meer honger en nie meer dors hê nie, en nooit sal die son of enige hitte op hulle val nie; |
| Afrikaans 1983 | Hulle sal nie meer honger en nie meer dors kry nie; die son sal hulle nie brand nie en 'n hittegloed ook nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sal nie meer honger of dors word nie; nie die son nie, ook geen hittegloed sal hulle brand nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sal nooit honger of dors word nie. Die son sal hulle nie brand nie. Niks wat warm is, sal hulle brand nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle sal nooit weer honger of dors word nie en die hitte en koue sal nie vir hulle ondraaglik word nie. Daarvoor sal God sorg. |