Revelation 7:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En een van die ouderlinge het geantwoord en vir my gesê: Wat is hulle wat bekleed is met wit klere? en waar het hulle gekom? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Een van die ouderlinge reageer toe en vra my: “Hierdie mense wat wit klere aanhet, wie is hulle en waarvandaan kom hulle?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het een van die ouderlinge gespreek en vir my gesê: Hulle wat bekleed is met die wit klere, wie is hulle en waarvandaan het hulle gekom? |
| Afrikaans 1983 | Een van die ouderlinge vra toe vir my: “Hierdie mense met die wit klere aan, wie is hulle en waar kom hulle vandaan?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In antwoord daarop het een van die ouderlinge vir my gevra: “Hierdie mense wat die lang wit stolas dra, wie is hulle, en waar kom hulle vandaan?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe vra een van die ouderlinge vir my: “Wie is hierdie mense wat wit klere dra? Van waar het hulle gekom?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Een van die leiers van die kerk vra my toe: “Wie is al hierdie mense met die deftige wit klere aan? Waar kom hulle vandaan?” |