Revelation 7:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en met 'n groot stem uitgeroep en gesê: Verlossing aan onse God wat op die troon sit, en aan die Lam. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Met ’n kragtige stem het hulle uitgeroep: “Ons verlossing is te danke aan God wat op die troon sit en aan die Lam!” |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle het met 'n groot stem geroep en gesê: Heil aan onse God wat op die troon sit, en aan die Lam! |
| Afrikaans 1983 | Hulle het hard uitgeroep: “Ons redding kom van ons God, wat op die troon sit, en van die Lam!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het met 'n harde stem uitgeroep: “Die verlossing behoort aan ons God, wat op die troon sit, en aan die Lam!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het hard geskree en gesê: “Ons God sit op die troon, Hy en die Lam het oorwin!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het ook hard geskree sodat almal kon hoor: “Wil jy weet wie jou uit jou sonde kan red? Dit is ons God wat oor alles heers en die Lam wat dit kan doen!” |