Revelation 6:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hy die vierde seël oopgemaak het, het ek die stem van die vierde dier hoor sê: Kom kyk!
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die Lam die vierde seël oopbreek, het ek die stem van die vierde lewende wese hoor sê: “Kom!”
Afrikaans 1933/1953 En toe Hy die vierde seël oopgemaak het, hoor ek die stem van die vierde lewende wese sê: Kom kyk!
Afrikaans 1983 Toe Hy die vierde seël oopmaak, het ek die stem van die vierde lewende wese hoor sê: “Gaan uit!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Hy die vierde seël oopbreek, het ek die vierde lewende wese hoor sê: “Kom!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En toe die Lam die vierde seël oopmaak, het ek gehoor die vierde dier skree: “Jy moet kom!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Met die oopmaak van die vierde seël hoor ek die vierde lewende wese sê: “Kom!”