Revelation 6:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die hemel het weggewyk soos 'n boek wat saamgerol word; en elke berg en eiland is uit hulle plekke verskuif.
Afrikaans (NLV) 2011 Die hemelkoepel is weggeneem soos wanneer ’n boekrol opgerol word, en elke berg en eiland het uit hulle plek verskuif.
Afrikaans 1933/1953 en die hemel het weggewyk soos 'n boek wat toegerol word, en al die berge en eilande is uit hulle plekke versit;
Afrikaans 1983 Die hemel self het verdwyn soos 'n boekrol wat opgerol word, en al die berge en eilande is uit hulle plekke geskud.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hemel het verdwyn, soos 'n boekrol wat opgerol word, en elke berg en eiland is uit sy staanplek verskuif.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die lug het verdwyn, soos wanneer iemand 'n boekrol toerol. Elke berg en eiland het verdwyn, hulle was weg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die blou hemel is soos ’n pannekoek opgerol. Selfs die eilande en berge is heen en weer geskud en rondgegooi. Die mense het vir al wat hulle werd is, gehardloop en in grotte en klowe in die berge gaan wegkruip.