Revelation 5:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het gekom en die boek geneem uit die regterhand van Hom wat op die troon sit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het toe vorentoe getree en die boekrol geneem uit die regterhand van Hom wat op die troon sit. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het gekom en die boek geneem uit die regterhand van Hom wat op die troon sit; |
| Afrikaans 1983 | Hy het toe gegaan en die boek ontvang uit die regterhand van Hom wat op die troon sit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En Hy het nader gegaan, en die boekrol geneem uit die regterhand van Hom wat op die troon sit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En die Lam het gegaan en die boekrol geneem uit die regter-hand van die Persoon wat op die troon sit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe loop die Lam na God se troon toe. Daar vat Hy die boek wat God in sy regterhand hou. |