Revelation 5:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek het baie gehuil, omdat niemand waardig bevind is om die boek oop te maak en te lees of daarin te kyk nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het toe bitterlik gehuil omdat niemand gekry is wat waardig genoeg is om die boekrol oop te maak om daarin te kyk nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ek het baie geween, omdat daar niemand waardig bevind is om die boek oop te maak en te lees of daarin te kyk nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek het baie gehuil omdat daar niemand gekry is wat waardig was om die boek oop te maak en daarin te kyk nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek het baie gehuil, omdat daar niemand gevind kon word wat waardig is om die boekrol oop te maak of daarin te kyk nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En ek het baie gehuil omdat daar niemand was wat die boekrol kon oopmaak of daarin kon kyk nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe ek sien hulle kan niemand kry nie, het ek in trane uitgebars. |