Revelation 5:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En niemand in die hemel of op die aarde of onder die aarde was in staat om die boek oop te maak of daarin te kyk nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar niemand in die hemel of op die aarde of onder die aarde was in staat om die boekrol oop te maak of daarin te kyk nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En niemand in die hemel of op die aarde of onder die aarde kon die boek oopmaak of daarin kyk nie. |
| Afrikaans 1983 | Maar niemand in die hemel of op die aarde of onder die aarde was in staat om die boek oop te maak en daarin te kyk nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Niemand – nie in die hemel, nie op die aarde, nie onder die aarde – was egter in staat om die boekrol oop te maak of daarin te kyk nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar niemand in die hemel of op die aarde of onder die aarde kon die boekrol oopmaak of daarin kyk nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is oral gesoek; in die hemel, oral op die aarde en selfs onder die aarde. Daar was nie een wat die boek kon oopmaak en lees wat daarin staan nie. |