Revelation 5:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die vier lewende wesens het gesê: Amen. En die vier en twintig ouderlinge het neergeval en Hom aanbid wat tot in alle ewigheid lewe.
Afrikaans (NLV) 2011 Die vier lewende wesens het gesê: “Amen!” En die ouderlinge het neergeval en Hom begin aanbid.
Afrikaans 1933/1953 En die vier lewende wesens het gesê: Amen! En die vier en twintig ouderlinge het neergeval en Hom aanbid wat lewe tot in alle ewigheid.
Afrikaans 1983 Die vier lewende wesens het gesê: “Amen!” En die ouderlinge het gekniel en God aanbid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vier lewende wesens het ook uitgeroep: “•Amen!” En die ouderlinge het neergeval in aanbidding.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En die vier diere het gesê: “Amen!” En die ouderlinge het gekniel en hulle het gebid tot God en die Lam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die vier lewende wesens het gesê: “Beslis, ja!” Die 24 leiers van die kerk het weer gekniel en God en die Lam aanbid.