Revelation 5:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en het ons vir onse God konings en priesters gemaak, en ons sal as konings op die aarde heers. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het hulle vir ons tot konings en priesters gemaak.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en het ons konings en priesters vir onse God gemaak, en ons sal as konings op die aarde heers. |
| Afrikaans 1983 | U het hulle 'n koninkryk en priesters vir ons God gemaak en hulle sal oor die aarde regeer.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U het hulle 'n koninkryk en priesters vir ons God gemaak, en hulle sal as konings oor die aarde heers. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het gesê God regeer oor hulle, hulle is soos die priesters wat vir God werk, en hulle sal oor die aarde regeer!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U sorg dat hulle God as heerser oor almal erken. U maak dat hulle God met oorgawe, soos priesters, dien. Hulle sal ook eendag oor al die mense van hierdie wêreld heers.” |