Revelation 5:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ek het in die regterhand van Hom wat op die troon sit, 'n boek gesien wat van binne en van agter geskryf is, verseël met sewe seëls.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het toe in die regterhand van Hom wat op die troon sit, ’n boekrol gesien, vol geskryf aan die binne- én die buitekant, en deur sewe seëls deeglik verseël.
Afrikaans 1933/1953 En ek het in die regterhand van Hom wat op die troon sit, 'n boek gesien, van binne en van buite beskrywe en met sewe seëls goed verseël.
Afrikaans 1983 In die regterhand van Hom wat op die troon sit, het ek 'n boekrol gesien wat aan die voor- en aan die agterkant vol geskrywe was en wat met sewe seëls goed verseël was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het in die regterhand van Hom wat op die troon sit 'n boekrol gesien, aan die binnekant en die buitekant vol geskryf, en met sewe seëls goed verseël.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het gesien die Persoon wat op die troon sit, het 'n boekrol in sy regter-hand. Daar was baie woorde op die boekrol geskryf, binne en buite. Die boekrol was toegeplak met sewe seëls.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het weer na God op die troon gekyk. Nou het Hy in sy regterhand ’n boek gehou. Dit was van hoek tot kant vol geskryf, selfs op die buiteblad. Die boek was egter toe en verseël met sewe seëls. Niemand het dus geweet wat daarin staan nie.