Revelation 3:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elkeen wat kan hoor, moet luister wat die Gees aan die gemeentes sê. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. |
| Afrikaans 1983 | Elkeen wat kan hoor, moet luister na wat die Gees vir die gemeentes sê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat dié wat ore het, luister na wat die Gees aan die gemeentes sê.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy verstaan wat die Heilige Gees vir die gemeentes sê, dan moet jy gehoorsaam wees!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie kan hoor, moet goed luister na wat die Heilige Gees vir al die Christene te sê het. |