Revelation 3:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Omdat jy dan lou is en nie koud of warm nie, sal ek jou uit my mond spuug. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Omdat jy so louwarm is, nie warm nie en ook nie koud nie, is Ek op die punt om jou uit my mond te spoeg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar nou, omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal Ek jou uit my mond spuug. |
| Afrikaans 1983 | Maar nou, omdat julle lou is, nie warm nie en ook nie koud nie, gaan Ek julle uit my mond uitspoeg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar omdat jy louwarm is – nóg warm, nóg koud – gaan Ek jou uit my mond spoeg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, jy is soos lou water, nie koud nie en ook nie warm nie. Daarom sal Ek jou uit my mond uitspoeg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou is julle so tussenin, so louerig. Ek hou niks daarvan nie. Om die waarheid te sê, as julle so aanhou, sal Ek later niks meer met julle te doen wil hê nie. |