Revelation 3:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek ken jou werke, dat jy nie koud of warm is nie; ek sou jy koud of warm was.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek ken jou handel en wandel. Ek weet dat jy nie koud of warm is nie. Was jy tog maar net koud of warm.
Afrikaans 1933/1953 Ek ken jou werke, dat jy nie koud is en ook nie warm nie. Was jy tog maar koud of warm!
Afrikaans 1983 Ek weet alles wat julle doen. Ek weet dat julle nie koud is nie, en ook nie warm nie. As julle tog maar koud of warm was!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ ‘Ek ken jou dade, dat jy nóg koud, nóg warm is. Was jy nou maar koud of warm!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek weet alles wat jy doen. Jy is soos lou water, jy is nie koud nie en jy is ook nie warm nie. Ek wens jy was koud of jy was warm.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle kan niks vir My wegsteek nie. Ek weet wat julle doen en Ek is glad nie tevrede nie. Julle is nie koud nie, maar ook nie warm nie. Was julle tog maar een van die twee!