Revelation 3:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, Ek kom gou; hou vas wat jy het, dat niemand jou kroon neem nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek kom gou; hou vas wat jy het sodat niemand jou kroon wegneem nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, Ek kom gou! Hou vas wat jy het, sodat niemand jou kroon kan neem nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek kom gou. Hou vas wat julle het, sodat niemand julle kroon wegvat nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek kom gou; hou vas aan wat jy het, sodat niemand jou oorwinnaarskrans wegneem nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal gou kom! Jy moet aanhou glo soos jy nou glo! Dan sal niemand jou kan keer nie, jy sal oorwin. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek kom een van die dae na julle toe. |