Revelation 22:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, Ek kom gou; geseënd is hy wat die woorde van die profesie van hierdie boek bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus sê toe: “Kyk, Ek kom gou! Geseënd is elkeen wat die profetiese woorde in hierdie boekrol gehoorsaam.”
Afrikaans 1933/1953 Kyk, Ek kom gou. Salig is hy wat die woorde van die profesie van hierdie boek bewaar.
Afrikaans 1983 Jesus sê toe: “Kyk, Ek kom gou! Geseënd is elkeen wat die woorde van hierdie profetiese boek ter harte neem.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Kyk, Ek kom gou! Gelukkig is dié wat vashou aan die woorde van die profesie van hierdie boekrol. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Christus het gesê: “Ek sal gou kom! In hierdie boek is die dinge geskryf wat moet gebeur. As iemand dit lees en dit glo, dan is hy gelukkig!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maak jou reg; Ek kom gou! Enigeen wat die boodskap van God in hierdie boek lees, moet homself baie gelukkig ag!”