Revelation 22:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sal sy aangesig sien; en sy naam sal op hulle voorhoofde wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sal Hom vol in die oë kyk, en sy Naam sal op hulle voorkoppe wees.
Afrikaans 1933/1953 En hulle sal sy aangesig sien, en sy Naam sal op hulle voorhoofde wees.
Afrikaans 1983 Hulle sal Hom sien, en sy Naam sal op hulle voorkoppe wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle sal sy aangesig sien, en sy Naam is op hulle voorkoppe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sal God sien, en God se Naam sal op hulle voorkoppe geskryf wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sal reguit na God kan kyk en sien hoe Hy lyk. Dat hulle aan God alleen behoort, sal uit hulle straal, want God se Naam sal oor hulle voorhoof geskryf staan.