Revelation 22:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar sal geen vloek meer wees nie, maar die troon van God en van die Lam sal daarin wees; en sy dienaars sal hom dien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Geen vervloeking van enigiets sal langer meer bestaan nie. Die troon van God en van die Lam sal in die stad staan en sy diensknegte sal Hom dien. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar sal geen enkele vervloeking meer wees nie, en die troon van God en van die Lam sal daarin wees, en sy diensknegte sal Hom dien. |
| Afrikaans 1983 | Daar sal niks meer wees wat deur God vervloek is nie. Die troon van God en van die Lam sal in die stad wees, en sy dienaars sal Hom dien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar sal geen vloek meer wees nie. Die troon van God en die Lam sal in die stad wees, en sy diensknegte sal Hom dien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God sal niemand en niks in die stad vervloek nie. En God en die Lam se troon sal in die stad wees, en God se dienaars sal Hom aanbid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God en die Lam se troon sal in die stad staan. Daar sal hulle regeer. Al sy mense wat aan Hom gehoorsaam is, sal Hom daar met groot oorgawe en respek dien. |