Revelation 22:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die genade van Onse Here Jesus Christus sy met julle almal. Amen.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag die genade van die Here Jesus met julle almal wees.
Afrikaans 1933/1953 Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.
Afrikaans 1983 Die genade van die Here Jesus sal by almal wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die genade van die Here Jesus bly by julle almal.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek bid dat die Here Jesus genadig sal wees vir julle almal!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mag die Here Jesus baie goed vir julle almal wees.