Revelation 22:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is Alfa en Omega, die begin en die einde, die eerste en die laaste. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek is die Alfa en die Om,ga, die begin en die einde, die eerste en die laaste. |
| Afrikaans 1983 | Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is die Een by wie alles begin en by wie alles ook eindig; die Eerste en die Laaste. Niks bestaan of gebeur buite My om nie. |