Revelation 22:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En kyk, Ek kom gou; en my loon is by My, om elkeen te gee soos sy werk sal wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus sê: “Kyk, Ek kom gou! My loon kom saam met My om almal te beloon volgens wat hulle gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En kyk, Ek kom gou, en my loon is by My, om elkeen te vergeld soos sy werk sal wees. |
| Afrikaans 1983 | Jesus sê toe weer: “Kyk, Ek kom gou! Ek bring die loon saam met My om elkeen te beloon vir wat hy gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Kyk, Ek kom gou! En die beloning is by My, om elkeen volgens sy optrede te beloon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Christus weer: “Ek sal gou kom! Ek weet wat elke mens gedoen het en Ek sal elke mens beloon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Kyk, Ek is op pad, Ek kom gou,” sê Christus. “My lys van wie beloon moet word, bring Ek saam. Ek sal elkeen gee wat hy volgens sy optrede verdien. |