Revelation 21:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as die duisend jaar verby is, sal die Satan uit sy gevangenis ontbind word, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die een wat aanhou oorwin, sal hierdie dinge erf, en Ek sal vir hom God wees en hy sal vir My ’n kind wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy wat oorwin, sal alles beërwe; en Ek sal vir hom 'n God wees, en hy sal vir My 'n seun wees. |
| Afrikaans 1983 | Elkeen wat die oorwinning behaal, sal dit alles kry, en Ek sal sy God wees, en hy sal my seun wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie oorwin, sal hierdie dinge beërf, en Ek sal sy God wees, en hy sal my seun wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy oorwin en aanhou glo, dan sal Ek vir jou baie goeie dinge gee. Ek sal jou God wees en jy sal my kind wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die persoon wat enduit as Christen volhou, sal soos ’n egte kind al hierdie dinge van My erf. Dit is my ooreenkoms. Ek sal vir hom God wees, en hy sal my kind wees. |