Revelation 21:26 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Die nasies sal hulle luister en eerbetoon na die stad toe bring.
Afrikaans 1933/1953 en hulle sal die heerlikheid en die eer van die nasies daarin bring.
Afrikaans 1983 Die mense sal die luister en die rykdom van die nasies daarheen bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle sal die heerlikheid en die eer van die nasies na haar toe bring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die konings van die aarde sal presente van die volke na die stad bring. Hulle sal die stad prys en sê hoe belangrik dit is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal wat roem of eer werd is, sal na die stad toe kom. Wat die moeite werd is om te eer, sal ’n mens in die stad kry.