Revelation 21:25 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die poorte van die stad sal bedags nooit gesluit word nie, en daar sal nie meer nag wees nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En bedags want nag sal daar nie meer wees nie sal sy poorte nooit gesluit word nie; |
| Afrikaans 1983 | Die poorte daarvan word gedurende die hele dag nooit toegesluit nie: daar sal nie meer nag wees nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Haar poorte sal bedags nie gesluit word nie, en daar sal ook nie meer nag wees nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die stad se poorte sal nooit toe wees in die dag nie. En daar is nooit nag nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die poorte sal nooit toegemaak word nie. Of anders gestel: dit sal die hele dag lank oop bly. Omdat God se lig daar is, word dit nooit nag nie. Niemand buite die stad sal geëer word nie. |