Revelation 21:24 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Die nasies sal in die stad se lig lewe en die konings van die aarde bring hulle luister daarheen.
Afrikaans 1933/1953 En die nasies van die wat gered word, sal in die lig daarvan wandel, en die konings van die aarde bring hulle heerlikheid en eer daarin.
Afrikaans 1983 Die nasies sal in die stad se lig lewe, en die konings van die aarde verleen luister daaraan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En die nasies sal leef in haar lig, en die konings van die aarde sal hulle heerlikheid na haar toe bring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die volke sal lewe in die stad se lig, en die konings van die aarde sal na die stad kom, en dit sal wys hoe belangrik die stad is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die mense van die wêreld sal in die lig kan kom leef. Die leiers en heersers van die wêreld sal kom en so wys hoe groot en belangrik die stad regtig is.