Revelation 21:22 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het nie ’n tempel in die stad gesien nie, want die Here God, die Almagtige, en die Lam is sy tempel.
Afrikaans 1933/1953 En 'n tempel het ek nie daarin gesien nie, want die Here God, die Almagtige, is sy tempel, en die Lam.
Afrikaans 1983 'n Tempel het ek nie in die stad gesien nie, want sy tempel is die Here God, die Almagtige, en die Lam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Tempel het ek egter nie in haar gesien nie, want die Here God, die Almagtige, en die Lam is haar tempel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het nie 'n tempel in die stad gesien nie, want die Here God wat alles kan doen, en die Lam, was die stad se tempel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het gekyk, maar geen tempel in die stad gesien nie. Dit was nie meer nodig nie, want die Here God, die Een wat die sterkste van almal is en alles kan doen, was in die stad. Met Hom en die Lam daar was ’n tempel onnodig.