Revelation 21:20 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 die vyfde met sardoniks, die sesde met karneool, die sewende met chrisoliet, die agtste met berilsteen, die negende met topaas, die tiende met chrisopraas, die elfde met hiasint, en die twaalfde met ametis.
Afrikaans 1933/1953 die vyfde sardoniks, die sesde sardius, die sewende chrisoliet, die agtste beril, die negende topaas, die tiende chr¡sopraas, die elfde hias¡nt, die twaalfde amet¡s.
Afrikaans 1983 die vyfde met sardoniks, die sesde met karneool, die sewende met chrisoliet, die agste met beril, die negende met topaas, die tiende met chrisopraas, die elfde met hiasint en die twaalfde met ametis.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die vyfde met •sardoniks, die sesde met •karneool, die sewende met •chrisoliet, die agtste met •berilsteen, die negende met •topaas, die tiende met •chrisopraas, die elfde met •hiasint en die twaalfde met •ametis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Op die vyfde fondament was oniks. Op die sesde fondament was karneool. Op die sewende fondament was chrisoliet. Op die agste fondament was beril. Op die negende fondament was topaas. Op die tiende fondament was chrisopraas. Op die elfde fondament was hiasint. Op die twaalfde fondament was ametis.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***