Revelation 21:19 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die fondamentstene van die stadsmuur is met elke soort edelsteen versier: die eerste fondamentsteen met jaspis, die tweede met saffier, die derde met agaat, die vierde met smarag, |
| Afrikaans 1933/1953 | En die fondamente van die muur van die stad was versierd met allerhande edelgesteentes. Die eerste fondament was jaspis, die tweede saffier, die derde chalcedoon, die vierde smarag; |
| Afrikaans 1983 | Die fondamente van die stadsmuur is met allerhande edelstene versier: die eerste fondament met opaal, die tweede met saffier, die derde met agaat, die vierde met smarag, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die fondamente van die stadsmuur is met elke soort edelsteen versier: die eerste fondament met •jaspis, die tweede met •lasuursteen, die derde met •chalcedoon, die vierde met •smarag, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Op die fondamente van die muur was daar baie mooi edelstene. Op die eerste fondament was jaspis. Op die tweede fondament was saffier. Op die derde fondament was agaat. Op die vierde fondament was smarag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [19-20] Die fondamente van die stadsmuur was die ene edelstene. Dit was oortrek met jaspis, saffiere, agaat, smarag, oniks, sardis, chrisoliet, beril, topaas, krisopraas, hiasint en ametis, twaalf soorte altesaam. |