Revelation 21:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En elkeen wat nie opgeskryf gevind is in die boek van die lewe nie, is in die poel van vuur gewerp.
Afrikaans (NLV) 2011 Die engel wat met my in gesprek was, het ’n goue liniaal vasgehou. Die doel was om daarmee die stad self, sy poorte en sy muur te meet.
Afrikaans 1933/1953 En hy wat met my gespreek het, het 'n goue meetroede gehad, om die stad en sy poorte en sy muur te meet.
Afrikaans 1983 Die engel wat met my gepraat het, het 'n goue meetstok gehad om daarmee die stad self, sy poorte en sy muur te meet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die engel wat met my gepraat het, het 'n goue meetstok gehad om daarmee die stad, haar poorte en haar muur te meet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die engel wat met my gepraat het, het 'n goue meet-stok gehad om die stad en die poorte en die muur te meet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die engel wat met my gepraat het, het ook ’n goue liniaal gehad. Dit was om die stad noukeurig op te meet; ja, die hele stad met sy poorte en mure.