Revelation 20:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as die duisend jaar verby is, sal die Satan uit sy gevangenis ontbind word, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer die 1 000 jaar om is, sal Satan uit sy tronk losgelaat word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En wanneer die duisend jaar voleindig is, sal die Satan uit sy gevangenis ontbind word; |
| Afrikaans 1983 | Wanneer die duisend jaar om is, sal die Satan uit sy gevangenskap losgelaat word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer die duisend jaar verstryk het, sal Satan uit sy gevangenskap losgelaat word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die 1 000 jaar verby is, dan sal God die Satan laat uitkom uit die tronk waar die Satan was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer die 1 000 jaar verby is, sal God Satan uit sy tronk laat kom. |