Revelation 20:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die res van die dooies het nie weer lewend gemaak voordat die duisend jaar voleindig was nie. Dit is die eerste opstanding. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die oorblywende dooies het nie weer lewend geword voordat die 1 000 jaar om was nie. Dit is die eerste opstanding. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die ander dode het nie herlewe totdat die duisend jaar voleindig was nie. Dit is die eerste opstanding. |
| Afrikaans 1983 | Dit is die eerste opstanding. Die ander dooies het nie lewend geword voordat die duisend jaar om was nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die oorblywende dooies het nie lewend geword voordat die duisend jaar verstryk het nie. Dit is die eerste opstanding. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die eerste opstanding. God het nie die ander mense wat dood is, weer laat lewe nie, Hy sal hulle laat lewe nadat die 1 000 jaar verby is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is die eerste opstanding. Die res van die mense wat dood is, het eers na die 1 000 jaar lewendig geword. |