Revelation 20:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die draak, die ou slang, wat die duiwel en die Satan is, gegryp en hom duisend jaar lank gebind, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het die draak, die slang van die oertyd, dit is die duiwel en Satan, vasgegryp en hom vir 1 000 jaar gebind. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het die draak gegryp die ou slang wat die duiwel en die Satan is en hy het hom gebind duisend jaar lank, |
| Afrikaans 1983 | Hy het die draak, die slang van ouds, wat die duiwel en die Satan is, gegryp en hom vir duisend jaar vasgebind. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En hy het die draak, die slang van weleer, wat Duiwel en Satan is, gegryp en hom vasgeketting vir 'n duisend jaar lank. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die engel het die draak gegryp. Die draak is die ou slang, die duiwel, die Satan. Die engel het die draak 1 000 jaar lank vasgebind |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy gryp toe die draak - dit is die slang wat ons van die ou tyd af ken, die duiwel en Satan - en maak hom met die ketting vas. |