Revelation 20:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En elkeen wat nie opgeskryf gevind is in die boek van die lewe nie, is in die poel van vuur gewerp. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En as dit geblyk het dat iemand se naam nie in die Boekrol van die Lewe opgeskryf staan nie, is hy in die vuurpoel gegooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as dit bevind is dat iemand nie opgeskryf was in die boek van die lewe nie, is hy in die poel van vuur gewerp. |
| Afrikaans 1983 | As daar gevind is dat iemand se naam nie in die boek van die lewe geskrywe staan nie, is hy in die vuurpoel gegooi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En as gevind is dat iemand nie in die boekrol van die lewe opgeteken is nie, is hy in die vuurpoel gegooi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As iemand se naam nie in die boek van die lewe geskryf was nie, dan het God hom in die see van vuur gegooi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou wie presies beland in hierdie vlamme? As jou naam nie in die boek staan waarin die name staan van die mense wat vir ewig sal leef nie, is die vlamme jou voorland! |