Revelation 20:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die dood en die hel is in die poel van vuur gewerp. Dit is die tweede dood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die dood en die doderyk is toe in die vuurpoel gegooi. Dit is die tweede dood — die poel van vuur. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die dood en die doderyk is in die poel van vuur gewerp. Dit is die tweede dood. |
| Afrikaans 1983 | Toe is die dood en die doderyk in die vuurpoel gegooi. Dit is die tweede dood, die vuurpoel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe is die dood en die •Hades in die vuurpoel gegooi. Dit is die tweede dood, die vuurpoel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het God die dood en die doderyk in die see van vuur gegooi. Dit is die tweede dood. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die dood en die doderyk self is in die see van vuurvlamme gegooi. Dit is die tweede dood: om in hierdie see van vlamme verskroei te word. |