Revelation 20:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek het 'n engel uit die hemel sien neerdaal met die sleutel van die afgrond en 'n groot ketting in sy hand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het toe ’n engel van die hemel af sien kom met die sleutel van die bodemlose put terwyl hy ’n groot ketting in sy hand hou. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ek het 'n engel uit die hemel sien neerdaal, met die sleutel van die afgrond en 'n groot ketting in sy hand. |
| Afrikaans 1983 | Toe het ek 'n engel uit die hemel uit sien kom met die sleutel van die onderaardse diepte en met 'n groot ketting in sy hand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het ek 'n engel gesien, wat uit die hemel neerdaal, met die sleutel van die onpeilbare diepte en 'n swaar ketting in sy hand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sien ek 'n engel kom af uit die hemel. Hy het 'n sleutel en 'n groot ketting in sy hand gehad. Hy kon die onderwêreld oopsluit met daardie sleutel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sien toe ’n engel wat uit die rigting van die hemel afkom. In sy hand het hy die sleutel van die bodemlose onderaardse diepte asook ’n ketting gehad. |