Revelation 2:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En skryf aan die engel van die gemeente in Smirna; Dit sê die eerste en die laaste wat dood was en lewend is; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Skryf aan die voorganger van die gemeente in Smirna: Só sê Hy wat die Eerste en die Laaste is, wat dood was, en weer lewe: |
| Afrikaans 1933/1953 | En skryf aan die engel van die gemeente in Smirna: D¡t sê die eerste en die laaste, wat dood was en lewend geword het: |
| Afrikaans 1983 | Skrywe aan die leraar van die gemeente in Smirna: So sê die Eerste en die Laaste, wat dood was en weer lewend geword het: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Skryf ook aan die boodskapper van die •gemeente in Smirna: “Dit sê die Eerste en die Laaste, wat dood was, maar lewend geword het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy moet vir die engel van die gemeente in die stad Smirna skryf: Die Een wat die Eerste en die Laaste is, Hy wat dood was maar wat weer lewe, Hy sê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Skryf aan die leier van die gemeente in Smirna die volgende: Dit is die Een wat voor alles in die skepping daar was en wat nog daar sal wees wanneer alles verby is, wat met julle praat. Dit is Ek, Jesus, wat dood was en weer lewendig geword het. |